Maatskappy

Ons is sedert 2007 betrokke in die veld van vrystaande fotovoltaïese fasiliteite as  internasionale projek ontwikkelaars en kontrakteure.

Trek voordeel uit ons ervaring

Die wêreld oor!

Oor EEPro

As ʼn internasionale projekontwikkelaar en algemene kontrakteur is ons sedert 2007 aktief betrokke op die gebied van vrystaande fotovoltaïse fasiliteite.

Ons het ons kort na die maatskappy gestig is op internasionale terrein begeef. Dié strategiese korporatiewe fokus blyk uiters suksesvol te wees.

Tot tevredenheid van ons kliënte en beleggers

  • Samewerking in hoogs professionele spanne
  • Kundige elektriese ingenieurs tydens projekbeplanning
  • Bestuurspan met internasionale projekervaring
  • Gekwalifiseerde projekbestuurders
  • Monteervennote met langdurige ervaring, wat wêreldwyd bedryf word
  • Personeel ondergaan gereeld verdere opleiding
  • Interne departement vir langtermynaanlegondersteuning
    Dié span wat in Simbach gesetel is, fokus uitsluitlik op die instandhouding en monitering van die aanlegte wat die wêreld oor bedryf word.
  • Gevorderde moniteringsagteware om die voorspelde opbrengs op belegging te verseker.

Ons is trots daarop om ʼn suksesvolle bydrae tot die bevordering van hernubare energie die wêreld oor te lewer. Ons sonplase staan nie net vir volhoubaarheid nie, maar ook vir hoë opbrengs op kapitaal – tot tevredenheid van internasionale beleggers.

Ons waarborg skoon besigheid!

Enige vrae? Tree in kontak met ons!

Adres

EEPro GmbH
Marktplatz 41
94436 Simbach b. Landau
Germany

Kontakpersone

Jan Kiermaier
(Besigheidsbestuurder)

Foon, faks & e-pos

Tel. +49 9954-700193-0
Faks +49 9954-700193-9
info@eepro.de