Wêreldwye verwysings

Teriakovce-sonplaas

Teriakovce-sonplaas

Spitslewering 1,066 kW

Konstruksiejaar 2011

Oorsig

Teriakovce-sonplaas is in middle-2011 aan die netwerk gekoppel. Spitslewering is 1,066 kW. Dit is weens die Slowaakse Wet op Hernubare Energie wat slegs aanlegte tot 1 MW toelaat. Die befondsing van vrystaande (grondgemonteerde) fasiliteite van soortgelyke grootte is intussen geheel en al gestaak.

Foto’s van konstruksiefase tot voltooiing

Klik op die posseëlfoto's om beelde te vergroot.

Meer inligting oor Teriakovce-sonplaas

Die sonplaas wat in die uiterste noordooste van Slowakye geleë is, is in die middel van ’n beperkte militêre gebied. Daar is ʼn skietbaan vir klein geskut wat aan die Slowaakse weermag behoort in die onmiddellike omgewing van ons aanleg met dieselfde toegangspad as die sonplaas. Die toegangspad word dag en nag bewaak, wat die hoogste vlak sekuriteit vir ons stelsels waarborg.

Ons het ook ʼn aanlynvideowaarnemingstelsel met infrarooikameras en intelligente sagteware op versoek van ons versekeringsmaatskappy geïnstalleer. Dié stelsel is direk aan die plaaslike polisiestasie gekoppel wat in noodgevalle onmiddellik kan reageer en op die perseel kan wees.

Enige vrae? Tree in kontak met ons!

Adres

EEPro GmbH
Marktplatz 41
94436 Simbach b. Landau
Germany

Kontakpersone

Jan Kiermaier
(Besigheidsbestuurder)

Foon, faks & e-pos

Tel. +49 9954-700193-0
Faks +49 9954-700193-9
info@eepro.de