Wêreldwye verwysings

Tartasesti-sonplaas

Tartasesti-sonplaas

Spitslewering 4 MW

Konstruksiejaar 2013

Oorsig

In nog 'n gesamentlike onderneming, het EEPro GmbH en NewDev Projects GmbH & Co. KG projekregte verseker vir 'n 4MWp PV-projek naby Boekarest.  Die projek is bougereed en sodra die weertoestand dit toelaat sal konstruksie voortgaan.  Die beoogde ingebruikneming is nie later as middel 2013 nie.

Foto’s van konstruksiefase tot voltooiing

Klik op die posseëlfoto's om beelde te vergroot.

Meer inligting oor Tartasesti-sonplaas

Roemenië is een van die mees belowende PV markte in Europa.  Groen sertifkate word toegeken vir die opgewekde krag en die kragtariewe word d.m.v. 'n statutêre raamwerk verhandel.  Die tariewe beloop tans tussen ca. 20 tot 35 EUR-sent/kwh oor 'n tydperk van 15 jaar.

Enige vrae? Tree in kontak met ons!

Adres

EEPro GmbH
Marktplatz 41
94436 Simbach b. Landau
Germany

Kontakpersone

Jan Kiermaier
(Besigheidsbestuurder)

Foon, faks & e-pos

Tel. +49 9954-700193-0
Faks +49 9954-700193-9
info@eepro.de