Wêreldwye verwysings

Lipovka-sonplaas

Lipovka-sonplaas

Spitslewering 1.146 MW

Konstruksiejaar 2010

Oorsig

Die totale kapasiteit van die aanleg in die industriële distrik van Lipovka is 1.146 MW. Weens sy ligging het ons een van die mees tegnies gevorderde videowaarnemingstelsels met infrarooikameras en intelligente sagteware aangewend om die sekuriteit van die stelsel te alle tye te verseker.

Foto’s van konstruksiefase tot voltooiing

Klik op die posseëlfoto's om beelde te vergroot.

Meer inligting oor Lipovka-sonplaas

Die nodige permitdokumente insluitend die plaaslik vereiste energieproduksielisensie is aan EEPro uitgereik en konstruksiewerk is voltooi. Aanvaarding deur CEZ het in November 2010 plaasgevind – die aanleg het sedertdien elektrisiteit aan die netwerk verskaf. Die hoë invoervergoeding maak dié projek baie aantreklik vir kapitaalbeleggers.

Enige vrae? Tree in kontak met ons!

Adres

EEPro GmbH
Marktplatz 41
94436 Simbach b. Landau
Germany

Kontakpersone

Jan Kiermaier
(Besigheidsbestuurder)

Foon, faks & e-pos

Tel. +49 9954-700193-0
Faks +49 9954-700193-9
info@eepro.de