Wêreldwye verwysings

Karlovo-sonplaas

Karlovo-sonplaas

Spitslewering 5 MW

Konstruksiejaar 2011

Oorsig

Die vrystaande FV-mark floreer tans in Bulgarye, waar EEPro verskeie projekte voorberei. Altesaam ongeveer 40 MW sal teen 2013 geïnstalleer wees. Die sonplaas in Karlovo, wat amptelik vir invoerkrag van 5 MW goedgekeur is, is in die middel van die sonnige Balkan-staat geleë. Tesame met die nogal hoë vlak van sonstraling (meer as 1,600 kWh per jaar) en die aantreklike invoervergoeding het dit ʼn baie hoë opbrengskoers tot gevolg.

Foto’s van konstruksiefase tot voltooiing

Klik op die posseëlfoto's om beelde te vergroot.

Meer inligting oor Karlovo-sonplaas

EEPro het die regte op die Karlovo-projek gekoop, wat vroeg in Augustus 2011 bekendgestel is. Die projek is soos beplan aan die einde van 2011 voltooi. Aangesien die grond nog nie in die Karlovo-gebied gekonsolideer is nie, moes EEPro eers die sonplaas, wat ʼn totale area van 17 hektaar dek, van ʼn aantal verskillende eiendomseienaars koop.

Enige vrae? Tree in kontak met ons!

Adres

EEPro GmbH
Marktplatz 41
94436 Simbach b. Landau
Germany

Kontakpersone

Jan Kiermaier
(Besigheidsbestuurder)

Foon, faks & e-pos

Tel. +49 9954-700193-0
Faks +49 9954-700193-9
info@eepro.de