
Het u ‘n visie van ‘n klimaat-vriendelike sonkrag projek en wil voordeel trek uit sonenergie op die lang termyn? EEPro sal die nodige stappe vir u organiseer en beplan: van die terrein ondersoek tot die finale 3D model.
Meer oor Organisasie en BeplanningGedurende die konstruksiefase neem ons die gewig van u skouers af. Ons voltooi al die nodige werk, van die keuse van sub-kontrakteure tot die finale aanvarding van die projek.
Meer oor Konstruksie en ImplementeringDie jarelange ondervinding van ons ingenieurspersoneel sal help om enige foute vroeg te identifiseer en sodoende sodanige foute tydens die inspeksie te vermy.
Meer oor Instandhouding en Diens