Maatskappy

Hoofkantoor Duitsland

EEPro Duitsland is in 2007 in die suide van Duitsland in Simbach bei Landau gestig. Vanaf die EEPro hoofkantoor, het ons in die afgelope jare in Duitsland verskeie projekte beplan en gebou, met kapasiteite van sowat 7.2 MW. Alhoewel daar tans geen beplanning vir nuwe vryestaande foto-voltaïse aanlegte in Duitsland is nie, word al ons projekte regoor die wêreld van hier beplan en bestuur, geaffilieerde maatskappye gekoördineer en die bestaande aanlegte met kameras bewaak.

Hoofkantoor Duitsland

EEPro GmbH
Marktplatz 41
94436 Simbach b. Landau
Duitsland

Foon: +49 9954-700193-0
Faks: +49 9954-700193-9

Kontakpersoon:

Jan Kiermaier (Besigheidsbestuurder)
info@eepro.de

Italië

EEPro Italia s.r.l. is in Bruneck gesetel vanwaar alle Italiaanse EEPro Groep-projekte gedelegeer word. Die individuele sonplaas-SDM’e het egter hulle kantoor op die aanleg.

Italië

EEPro Italia S.r.l.
Rienzfeldstr. 30 - Via dei Campi Della Rienza 30
39031 Bruneck - Brunico

Tel. +49 (0) 9954 - 700 193-0
Fax. +49 (0) 9954 - 700 193-9

Kontakpersoon:

Jan Kiermaier
jan.kiermaier@eepro.de

Suid-Afrika

Die Suid-Afrikaanse afiliaal van EEPro GmbH is in Mei 2011 gestig. Sedert einde 2012, ontwikkel die Suid-Afrikaanse afiliaal onafhanklike projekte. Die doel is om gereedklare projekte vir groter landbou-, nywerheids-en kommersiële klante te lewer. Deur strategiese lang termyn vennootskappe met maatskappye, is dit moontlik om 'n projek te voltooi van die begin tot die einde - van die eerste finansiële haalbarheid studie, die benodigde aansoekvorms, konstruksie en oorhandiging van die aanleg. Die maatskappy is gebaseer in Johannesburg en ontwikkel projekte regoor die land. Verder konsentreer EEPro, deur die Suid-Afrikaanse tak, ook op geleenthede regoor Afrika.

Suid-Afrika

EEPro Renewable Energy Projects (Pty.) Ltd.
Unit 6, Pine Tree Business Park | 63 Brahman Crescent | Longmeadow
Edenvale | 1610 Johannesburg

Mob. +27 83 6499 365

jimmy.joubert@eepro.co.za

Tel. +49 9954 700 193 6 

jan.kiermaier@eepro.co.za

 

 

Roemenië

Roemenië het ‘n baie interessante wet aangeneem vir hernubare energie. Ons het dus 'n tak in Bucharest gestig om fotovoltaïese aanlegte in die Sibiu gebied te ontwikkel.

Roemenië

EEPro Romania Srl
Mun. Bucureşti
Calea Floreasca nr. 55, et. 2, biroul 208

Kontakpersoon:

Jan Kiermaier
jan.kiermaier@eepro.de

Pole

EEPro Polska is in 2012 gestig. Ons kantoor is in die dorp Walbrzych geleë. In samewerking met ons baie ervare werknemers in Praag, gaan ons vrystaande sonkragplase begin ontwikkel. Die nuwe wet wat die produksie van hernubare energie in Pole reguleer tree tydens 2013 in werking en dus bied die Poolse mark groot geleenthede.

Pole

EEPro PL Sp. z o.o.

Rybacka 25
59-800 Luban

Kontakpersoon:

Martin Pobezal

Tel.:+48 798 96 56 57

martin.pobezal@eepro.pl

 

Enige vrae? Tree in kontak met ons!

Adres

EEPro GmbH
Marktplatz 41
94436 Simbach b. Landau
Germany

Kontakpersone

Jan Kiermaier
(Besigheidsbestuurder)

Foon, faks & e-pos

Tel. +49 9954-700193-0
Faks +49 9954-700193-9
info@eepro.de